Dit is 'n lys van die amptelike staatsgedigte van die state in die Verenigde State van Amerika. Dié gedigte geld as federale simbole van die betrokke staat in die Verenigde State van Amerika.
State | Gedig | Digter | Jaar |
---|---|---|---|
Indiana | "Indiana" | Arthur Franklin Mapes | [1] |
Louisiana | "America, We The People" (State judicial poem) | Sylvia Davidson Lott Buckley | 1995[2] |
"Leadership" (Gedig van die Senaat van Louisiana) | Jean McGivney Boese | 1999[3] | |
Massachusetts | "Blue Hills of Massachusetts" | Katherine E. Mullen | 1981 [4] |
Nieu-Meksiko | "A Nuevo México" | Luis Tafoya | Januarie 1991[5] |
Noord-Carolina | "The Tar Heel Toast" (amptelike toast ) | Leonora Martin and Mary Burke Kerr | 1957[6] |
Oklahoma | "Howdy Folks: The Official Will Rogers Poem" | David Randolph Milsten | [7] |
Tennessee | "Oh Tennessee, My Tennessee" | Admiral William Lawrence | [8] |
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search